Placeholder Picture
phone villa 10

Villa10 on Hugo
Hugostraat 10
Durbanville
Tel: 074 555 7116
villa10@villa10.co.za

Image
Image
Image
Image
Image

Villa10 on Hugo | Bed en Ontbyt akkommodasie in Durbanville

Hier by Villa10 on Hugo bied ons gerieflike, bekostigbare akkommodasie in die luukse Durbanville omgewing.

Villa10 is die ideale bestemming vir besoekers aan die Kaap en is gerieflik geleë halfpad tussen die Waterfront en die Wynland, met die res van wat die Kaap aanbied reg op ons voorstoep.

Villa10 is 'n klein, intieme gastehuis waar persoonlike aandag voorop gestel word. Ons is met reg trots op die diens wat ons lewer terwyl ons gaste se privaatheid en sekuriteit vir ons van uiterste belang is.

Villa10 is sentraal geleë slegs 10 minute vanaf meeste winkelsentrums en sakepersele in die noordelike voorstede van Kaapstad, asook golfbane, gyms, die Durbanville Medi-Clinic hospitaal, Durbanville Wynroete, plaaslike sport fasiliteite en verskeie restaurante. Villa10 is ook binne 30 minute vanaf die lughawe, Kaapstad se sakekern, Tafelberg, die V & A Waterfront, strande, verskeie ander wynroetes asook dorpe soos Stellenbosch en Paarl.

Villa10 is ook hier te sien:

villa10 on hugovilla10 n hugovilla10 on hugovilla10 on hugovilla10 on hugovilla10 on hugovilla10 on hugo
thewebman.co.za