Villa 10
Villa10

Villa10 on Hugo
Hugostraat 10
Durbanville
Tel: 074 555 7116
villa10@villa10.co.za

Villa10
Villa10 on Hugo

Dinge te doen naby Villa10 on Hugo, Bed en Ontbyt akkommodasie in Durbanville

Villa10 is gerieflik naby alles geleƫ.

Binne 10 minute vanaf Villa10 sal u ondermeer die volgende vind: Meeste groot winkel sentrum in die Kaap, verskeie besigheids persele, fiksheids sentrums, golfbane en ander sport geriewe, die Durbanville Medi-Clinic, Durbanville wynroete, verskeie restaurante en vele meer.

So naby as ongeveer 30 minute vanaf Villa10 is die lughawe, die sentrale sakekern van Kaapstad, die V & A Waterfront, Tafelberg, verskeie strande asook Bolandse dorpe soos Stellenbosch, Paarl en ander, asook wynroetes en besienswaardighede in daardie omgewings.

'n Gerieflike dagreis kan u bring by die Hemel en Aarde vallei en Hermanus na die suide, of Langebaan en Paternoster na die noorde.

En vele meer. Vra gerus vir inligting.

the webman